Sale!

Slaapsakke (Pannekoek)

Original price was: R75.00.Current price is: R55.00.

Maak die lekkerste pannekoeke by die kamp of tuis! Net water by, meng, en bak. Perfek vir ontbyt in die bos of ’n vinnige middagete. Elke bottel maak genoeg vir die hele gesin.

πŸ“± WhatsApp Ons

Aflewering

Landwyd via Pudo locker-aflewering of afhaal beskikbaar.

Description

Begin jou oggende reg op die kampterrein of tuis, met n bottel van ons Pannekoekmengsel. Dit is so maklik soos β€œVoeg net water en eier by!”

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Slaapsakke (Pannekoek)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *