Beskrywing
Die tafel by die karavaan is al reggemaak, die koffie trek, en al wat nog moet gebeur is om die Karamel-plaatkoekiebottel oop te maak.
Hoe lekker sou dit wees as ontbyt by die karavaan elke keer net so proe as verlede keer, sonder om weer te dink oor wat om te maak?
R75.
Wat kry jy
- Karamel-geurde plaatkoekiemengsel, klaar gemeng
- Op die etiket: Opblaas-matrassies (Karamel-geur); in die winkel bekend as Plaatkoekie Mengsel (Karamel)
- Voeg net water by, geen ander bestanddele nodig nie
Hoe om te maak
- Voeg water by
- Skud
- Bak
- Geniet!
R75 klink na baie, totdat jy dit langs ‘n padstal-ontbyt sit, of langs die brandstof om van die kampterrein af dorp toe te ry vir brood en melk. Dis nie die prys van ‘n bottel nie, dis die prys van een oggend se ontbyt, klaar gemaak by julle eie tafel.
Bestel aanlyn, kies ‘n Pudo-kluis of afhaal, en wag tot dit by julle uitkom. Maak oop, voeg water by, en ontbyt is reg.
Bestel nou.





Resensies
There are no reviews yet.